Boeke

Hunting Africa

Hunting Africa – a practical guide

NEW REVISED EDITIOND – J Botes, PL Smit & GP Swan

ISBN: 978-1-920188-39-9
FORMAAT: 245 mm X 170 mm
BLADSYE: 374 pp volkleur
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband.
PRYS: R295.00*

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Beskrywing

Verskyningsdatum: Julie-Augustus 2012*
* Onderhewig aan verandering

Africa is een van die laaste natuurlike bestemmings vir die ernstige jagter. Sedert sy verskyning in 2000, het Hunting Africa hom bewys as ‘n betroubare standaardgids vir jagters en almal wat in natuurlike en hervestigde wild in hul oorsponklike habitat belangstel.

Resensies

Resensies...

Grensoorlogstories

Grensoorlogstories

Samesteller en redakteur Jeanette Ferreira

ISBN: 978-1-920188-38-2
FORMAAT: 222 mm X 152 mm
BLADSYE: 176 pp swart en wit
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband. Volkleur bedrukte skutblaaie (endpapers).
PRYS: R190.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Beskrywing

Verskyningsdatum: Maart 2012
‘n Aangrypende bundel kortverhale, waarin gevestigde én nuwe stemme die Grensoorlog kreatief, eerlik en deernisvol oopskryf.

Spitstyd

Spitstyd – uitgesoekte rubrieke

Wilhelm Jordaan

ISBN: 978-1-920188-35-1
FORMAAT: 222 mm X 152 mm
BLADSYE: 198 pp
PRYS: R170.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

‘n Keur uit Wilhelm Jordaan se gewilde koerantrubrieke van die afgelope twee dekades. Dié voormalige sielkundeprofessor laat jou nuut dink oor jou verhoudings: met jouself, die ander, die samelewing en die groot misterie. Vir lees, oordink en herlees.

Resensies

Resensies...

Pik Botha and His Times

Pik Botha and His Times

A Biography – Theresa Papenfus

ISBN: 978-1-920188-34-4
FORMAAT: 222 mm x 152 mm
BLADSYE: 1100 pp swart & wit, 48 bladsye fotos
OMSLAG: Volkleur gelamineerde omslag met 10mm flappe
PRYS: R395.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

A biograpy of Pik Botha, one of South Africa’s most colourfol personalities, an apartheid cabinet minister and at the time the world’s longest serving foreign minister.

Resensies

Resensies...

Pik Botha and His Times

Pik Botha and His Times: eBook

A Biography – Theresa Papenfus

ISBN: 978-1-920188-36-8
PRYS: R320.00

Pik Botha en sy tyd

Pik Botha en sy tyd

‘n Biografie – Theresa Papenfus

ISBN: 978-1-920188-33-7
FORMAAT: 222 mm x 152 mm
BLADSYE: 1064 pp swart & wit, 48 bladsye fotos
OMSLAG: Volkleur gelamineerde omslag met 10mm flappe
PRYS: R395.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

‘n Biografie oor Pik Botha, ‘n apartheidsminister, intertyd die langsdienende minister van buitelandse sake ter wêreld en een van Suid-Afrika se kleurrykste figure.

Resensies

Resensies...

Pik Botha en sy tyd

Pik Botha en sy tyd: eBoek

‘n Biografie – Theresa Papenfus

ISBN: 978-1-920188-37-5
PRYS: R320.00

'n Stem vir Suid-Afrika

‘n Stem vir Suid-Afrika

My storie soos vertel aan Ian Raper – Mimi Coertse

ISBN: 978-0-958-46269-3
FORMAAT: 170 mm X 240 mm
BLADSYE: 250 pp swart-wit met foto’s, 9 pp kleur
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband met 10cm invouflappe
PRYS: R200.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

Die boeiende en ontroerende lewensverhaal van die beroemde Suid-Afrikaanse sangeres Mimi Coertse.

Resensies

Resensies...

Die roem en die rou

Die roem en die rou

Stories agter Honoris Crux – At van Wyk

ISBN: 978-1-920188-31-3
FORMAAT: 222 mm X 152 mm
BLADSYE: 336 pp swart-wit met foto’s en sketse
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband
PRYS: R245.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

Meer as 50 ware verhale van “malheid of dapperheid” uit die Suid-Afrikaanse bosoorlog, deurweef met ironie, humor, patos, tragiek – onmisbare getuienis uit ‘n nasie se verlede.

Resensies

Resensies...

Newelig

Newelig

Stories loop nie padsaam nie – George Weideman

ISBN: 978-0-958-46267-9
FORMAAT: 213 mm X 137 mm
BLADSYE: 136 pp swart & wit
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband met 8 cm invouflappe
PRYS: R155.00

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

‘n Kortverhaalbundel deur een van Afrikaans se veelsydigste skrywers.

Resensies

Resensies...

Boerneef Sing

Boerneef Sing

Komposisies van uitgesoekte verse: 10 siklusse – Pieter de Villiers

ISBN: 978-0958-46264-8
FORMAAT: 340 mm X 250 mm
BLADSYE: 160 pp swart & wit, met illustrasies
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband, 10 cm invouflappe
PRYS: R214.95

VERSPREIDERS
ON THE DOT
T + 27 (0) 21 918 88 10
F + 27 (0) 21 918 88 15
orders@onthedot.co.za

HANDELAARS
Alle goeie boekwinkels in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Koop Nou

Beskrywing

Gewilde komposisies van bekende Boerneef-verse in die handskrif van die beroemde Suid-Afrikaanse komponis. Illustrasies deur Piet Grobler.

Comments are closed.

Vir jongste boodskappe kyk Engelse weergawe

Litera Publikasies Adres

Posbus 14690, HATFIELD 0028
Telefoon: +27 (0) 12 362 1561
Selfoon: +27 (0) 833 039 765
Faks: 088 012 362 1561
Epos: theresap@litera.co.za