Uit druk

Stormwinde of droogtes

Stormwinde of droogtes

Die storie van Hendrik Schoeman – Freek Swart

ISBN: 978-0620-2913-32-3
FORMAAT: 245 mm X 170 mm
BLADSYE: 240 pp swart & wit met fotos
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband, 10cm invouflappe

Beskrywing

’n Lekkerlees-biografie oor ’n gewilde oudminister.

Dié wat gewen het

Dié wat gewen het

Feite en fabels van die bosoorlog – Jannie Geldenhuys

ISBN: 978-1-920188-30-6
FORMAAT: 222 mm X 152 mm
BLADSYE: 352 pp swart & wit , 32 pp fotos
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband

Beskrywing

’n Standaardbron en verpligte leesstof vir enigeen wat in die feite van die Koue Oorlog en Suid-Afrika se betrokkenheid in Angola en Namibië belangstel, uit die pen van die voormalige Suid-AfrikaanseWeermaghoof, met ’n volledige naamlys van Weermaglede wat oor ’n tydperk van drie dekades in diens van die SAW gesterf het.

Dit kom van ver af

Dit kom van ver af

‘n Storieverskeidenheid – T.T. Cloete

ISBN: 9780620-290-05-0
FORMAAT: 222 mm x 152 mm
BLADSYE: 258 pp swart & wit
OMSLAG: Vokleur gelamineerde sagteband

Beskrywing

‘n Verskeidenheid kortverhale deur bekende Afrikaanse skrywers en belowende nuwelinge, saamgestel deur ‘n bekroonde skrywer en digter.

Kringfluit

Kringfluit

Die plesierigste tragiese roman – Vincent Pienaar

ISBN: 978-0-9584626-6-2
FORMAAT: 213 mm x 137 mm
BLADSYE: 351 pp
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband

Beskrywing

’n Roman uit die Johannesburgse kabaret-wêreld van die tagtigs, met kostelike vlees-en-bloedmense.

Stem en Legende

Stem en Legende

Die lewe van Cecilia Wessels – Hannes Haasbroek

ISBN: 958-4626-5-8
FORMAAT: 222 mm x 152 mm
BLADSYE: 140 pp swart & wit met fotos
OMSLAG: Volkleur gelamineer sagteband, 10cm invouflappe, CD met sangopnames ingesluit

Beskrywing

Die boeiende lewensverhaal van hierdie merkwaardige sangeres wat in Suid-Afrika en Europa naam gemaak het.

Leef ligter

Leef ligter

Hoe om jouself te bemagtig en te word wie jy werklik is – Shani Grové

ISBN: 978-0-958-4626-2-4
FORMAAT: 213 mm x 137 mm
BLADSYE: 212 pp swart & wit met sketse
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband

Beskrywing

‘n Praktiese gids vir persoonlike groei, geskryf deur ‘n ervare sielkundige.

Think Light

Think Light

How to empower yourself and become who you truly are – Shani Grové

ISBN: 978-0958-4626-3-1
FORMAAT: 213 mm x 137 mm
BLADSYE: 212 pp swart & wit met sketse
OMSLAG: Volkleur gelamineerde sagteband

Beskrywing

‘n Praktiese gids vir persoonlike groei, geskryf deur ‘n ervare sielkundige.

Vir jongste boodskappe kyk Engelse weergawe

Litera Publikasies Adres

Posbus 14690, HATFIELD 0028
Telefoon: +27 (0) 12 362 1561
Selfoon: +27 (0) 833 039 765
Faks: 088 012 362 1561
Epos: theresap@litera.co.za